Advertisements
Don't miss out...

Lifestyle

Cathy gaan viral met haar ‘gewone lyf’

Die Huisgenoot, al wat ’n radiostasie is, en ’n magdom Facebook en Twitter followers soek almal skielik ’n stukkie van Cathy se gewone lyf. Tog het sy tyd gemaak om met tjlevva ook te chat oor wat sy vir mammas wil beteken en oor hoe dit voel om oornag viral te gaan. [...]

May 24, 2017 // 0 Comments

Só rol ’n rolmodel wat ander opbou

Ons staar onsself blind teen die kroon en die sash, die perfekte naels en mooi gesig. Dan raak die mens agter die titel maklik verlore in ’n warboel van funksies, fundraisers, motiveringspraatjies en photo shoots. Rolmodelle, gedurig in die publieke oog moet heeltyd perform, ons vergeet soms hulle is ook gewone mense. Annette Havenga het vir Diane Nel, Mev Mzantzi 2017 (en ook Mev Kaapstad 2014 en 2015) vir lunch ontmoet om te gesels oor juis dié dinge. [...]

May 22, 2017 // 0 Comments

7 Things you need to know about your self-image and sex

Whether it's thunder thighs, a potbelly, freckles, hair in weirder places than most, or knock-knees, we all have things about our bodies we do not like. Poor self-image reduces many people to the belief that they are unworthy of love and of sexual intimacy. What you may not realize, is a poor self-image can also ruin sex for the person who believes you are the most beautiful thing alive and that you deserve a world of love and physical joy — your partner. Sex therapist, Marilet Kotze, has advice for improving your self-image and consequently your sex life... [...]

May 17, 2017 // 0 Comments