Advertisements
Don't miss out...

Entertainment

Rooies se hande bly besig …

Wanneer Rudi Grobbelaar sy entertainer hoed opsit, raak hy die Rooies wie ons so goed ken. Hy is al 18 jaar in die musiekbedryf en vyf jaar in die radio bedryf. Dit is dan ook daar, by die Sonskyn radio ateljee in Brackenfell, waar Annette Havenga by die bekende Afrikaanse sanger gaan inloer het [...]

November 9, 2017 // 0 Comments

Stefan Enslin moes hard baklei vir sy “Jesus flieks”

Afrikaanse films het die afgelope paar jaar 'n oplewing gemaak en daarmee saam het die publiek se stem duideliker geraak – maak nog goeie Afrikaanse flieks.Dit is dan ook net wat vervaardiger Stefan Enslin en sy span doen.  Met “Nul Is Nie Niks Nie”, het hulle dit reggekry om Suid-Afrikaanse talent in 'n familie film vas te vang. Maar Stefan moes hard baklei om sy Christellike stories die lig te laat sien... [...]

September 28, 2017 // 0 Comments

Leoné – meer as net nog ‘n Moerige Mamma…

Sy staan bekend as die Moerige Mamma. Leoné se funny, op-die-vrou-af videos, comments en blogs deal met elke dag irritasies, funnies en gebeure.  Met die stewige 21 000 followers op haar Facebook page, ’n getal wat daagliks groei, het die blogger en vlogger gou besef dat sy “′n spraakbuis vir ′n spreekwoordelike groep is.” [...]

August 21, 2017 // 0 Comments

A little bit of Portia on the go…

She's a model, radio presenter, talent agent and all round beaut. Portia Moemedi seems to have it all. We saw her as a SARIE face of the year finalist in  2015 and in 2016 she joined the SABC 2 team as co-presenter of the docu-reality travel series Authentiek. Glitz and glamour aside, we got to know her a bit better... [...]

July 3, 2017 // 0 Comments

’n Kuier Oppiestoep met Andries en Pietman

’n Tweede seisoen van die gewilde storievertelprogram Oppiestoep, begin Vrydag 7 Julie op Kyknet. Ek het by Klein Parys Wynlandgoed ’n draai gaan maak om met aanbieders, Pietman Geldenhuys en Andries Vermeulen, te gesels oor hul program, hul vriendskap, en hul groot liefde vir stories vertel. [...]

May 20, 2017 // 0 Comments