Advertisements
Don't miss out...

Archive

’n Ope brief aan die mensdom

Hierdie hoogs publieke manier van kommunikasie is mos deesdae hoogmode. En, hoe cool sou dit nie wees as ek hierdie met die hand kon skryf en aflewer nie. Maar helaas papierbriewe, en tot ’n mate selfs die koerante waarin só ’n ope brief sou verskyn, is van vergange dae.  So here goes - my stuiwer in die beurs, appeltjie te skil en eier te lê… [...]

July 4, 2017 // 0 Comments

A little bit of Portia on the go…

She's a model, radio presenter, talent agent and all round beaut. Portia Moemedi seems to have it all. We saw her as a SARIE face of the year finalist in  2015 and in 2016 she joined the SABC 2 team as co-presenter of the docu-reality travel series Authentiek. Glitz and glamour aside, we got to know her a bit better... [...]

July 3, 2017 // 0 Comments

Cathy gaan viral met haar ‘gewone lyf’

Die Huisgenoot, al wat ’n radiostasie is, en ’n magdom Facebook en Twitter followers soek almal skielik ’n stukkie van Cathy se gewone lyf. Tog het sy tyd gemaak om met tjlevva ook te chat oor wat sy vir mammas wil beteken en oor hoe dit voel om oornag viral te gaan. [...]

May 24, 2017 // 0 Comments