Advertisements
Don't miss out...

Kaalkind by die KKNK: Wat dink mense van Mond Verby?

Foto: KKNK.co.za

Chanmari Erasmus a.k.a. Kaalkind maak mense se reviews bymekaar van teaterstukke wat hierdie jaar by KKNK gesien kan word. Mond Verby is ‘n kabaret met Elisha Zeeman. As jy ook die show gekyk het, laat ons weet wat jy daarvan dink… as jy nog nie het nie, jou laaste kans is 11 April (vandag) 17:00 by Die Parlement (die een waar mense shows kyk, nie die een wat almal kwaad maak nie).

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: