Advertisements
Don't miss out...

Nicky de Kock en haar vriende staan saam teen boelies

f6cb3b_fb63d1d5f0564784941c69a6c00d644f.jpg_srz_1263_842_85_22_0.50_1.20_0.00_jpg_srz

Nicky de Kock, nickydekock.com

Nicky de Kock is ’n jong Afrikaanse sangeres en aktrise met die droom en die deursettingsvermoë om vir haarself ’n naam te maak as kunstenaar. Jy kan eintlik sê sy’t al klaar ’n naam. Teen 12 jarige ouderdom het sy reeds in ’n trefferfliek (Vir Altyd) gespeel, ’n CD vervaardig,  ’n hele paar musiekvideos op TV,  en ook haar eie YouTube kanaal.

YouTube. Die plek waar almal kan sê net wat hulle wil, want dis mos hulle reg. Daar is baie mense wat haar vlogs en liedjies op die internet geniet, maar Nicky moes al vroeg in haar lewe kennis maak,  nie net met mense wat nie van haar werk hou nie, maar ook met cyber boelies wat haar met opset probeer afkraak en verneder.

Vir iemand soos Nicky wat ’n lewe in die kollig wil lei, sal negatiewe kommentaar altyd ’n realiteit wees. Dikvelligheid is ’n eienskap wat baie bekendes moet aanleer om te oorleef. Daar is alhoewel vreeslik baie kinders wat elke dag met boelies se gedragsprobleme opgeskeep sit en nie die selfvertroue het om teen hulle op te staan nie. Dis hoekom Nicky besluit het om haar mond oop te maak.

Sy het ‘n paar pelle uit die musiekbedryf genooi om haar te help om haar reaksie teenoor boelies uit te spreek.  Shaun Tait, Zane, en Afrikaans Ruk is nou almal saam met haar deel van die Staan Saam Soos Een veldtog teen boelies.

 

 

 

Advertisements
About Anna Greenfield (30 Articles)
Anna is a creative writer with a background in radio and theatre. One day, when she becomes a proper adult, she will direct and produce movies and have a big boat and a little baby with her dashing (and also height appropriate) husband Dean.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: